Click here to email your favourite ad(0)

Show Ad

Tuinwoonstel te huur | Other | Randburg

Contact Dries
: 0117931607
1 Bed
1 Bath
5300
5300
Apartment
In 2 weeks
  • Parking
  • Fridge
  • Geyser
  • Microwave
  • Fencing
No
Bright water commons
10 Nicolyn ave
Ruiterhof
Randburg
 14/09/2018


Baie netjiese tuinwoonstel te huur in stil woonbuurt, Ruiterhof, Randburg. Woonkamer, slaapkamer, ruim badkamer met stort, kombuisie met groot yskas, mikrogolfoond, 2-plaat stofie en wasmasjien. Oop parkeerplek en sekuriteit. Geskik vir jong persoon, nie roker. Naby Bright Water Commons en Damelin Kollege. Beskikbaar 1 Oktober 2018.
Huur: R 5300 per maand, water en elektrisiteit ingesluit. Skakel 011
793 1607 of 083 388 8228.
This Ad has been viewed 93 times.
This Ad has been viewed 93 times.